Ep.33 Kersfees kom vroeg in die Diep-Karoo

28/11/2018 8 min
Ep.33 Kersfees kom vroeg in die Diep-Karoo

Listen "Ep.33 Kersfees kom vroeg in die Diep-Karoo"

Episode Synopsis

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegbreek in die Desember 2014/Januarie 2015-boek, uitgawe #5.

Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.