Tinus drink koffie met Prof. Andre Roux van die US Sakeskool

23/10/2025 12 min
Tinus drink koffie met Prof. Andre Roux van die US Sakeskool

Listen "Tinus drink koffie met Prof. Andre Roux van die US Sakeskool"

Episode Synopsis

Prof. André Roux, ekonoom en programhoof van Toekomsstudies by die Stellenbosch Sakeskool, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter