Kan ’n krediteur jou pensioen vat as jy nie jou skuld kan betaal nie?

24/10/2025 6 min
Kan ’n krediteur jou pensioen vat as jy nie jou skuld kan betaal nie?

Listen "Kan ’n krediteur jou pensioen vat as jy nie jou skuld kan betaal nie?"

Episode Synopsis

Dr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ se pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, verduidelik of ’n krediteur jou pensioen kan eis as jy jou skuld nie kan betaal nie. Volg RSG Geldsake op Twitter