Ombud sê hervorming is nodig om bedrog te keer

02/10/2025 5 min
Ombud sê hervorming is nodig om bedrog te keer

Listen "Ombud sê hervorming is nodig om bedrog te keer"

Episode Synopsis

Belastingjoernalis Amanda Visser bespreek die konsepverslag van die kantoor van die Belasting-ombud, wat ernstige tekortkominge in SARS se opsporing van bedrog en reaksie­meganismes uitwys. Volg RSG Geldsake op Twitter