Listen "Kripto word nou by 650 000 aankooppunte aanvaar"
Episode Synopsis
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, verduidelik hoe Suid-Afrikaners nou hul kripto-geldeenhede direk kan gebruik om vir alledaagse aankope te betaal. Volg RSG Geldsake op Twitter