Jaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge

15/10/2024 32 min Episodio 88
Jaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge

Listen "Jaco Strydom gesels met Ben en Elise Klut oor kerkwees in die stad en die berge"

Episode Synopsis

Hulle het mekaar in die hart van Hillbrow ontmoet. Vandag kerk die twee tussen die berge. Die gemeente waarvan hulle deel is, is in Winterton in mooie Noord Natal, aan die voet van die Dransberge.
“Ons het begin dink dis dalk tyd vir ’n skuif. Toe op ’n dag besluit ons, ons gaan net een CV opstel en sê: ons is ’n package-deal, so of julle vat ons altwee of nie een van ons nie! So toe het hierdie gemeente een dominee-pos in twee gedeel sodat ons elkeen nou ’n halwe pos het ..."
 
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode
Borg 'n bed in een van ons Echo-huise