Stywelip Britte sorg vir sielvolle afskeid met laaste ‘Downton Abbey’-fliek

12/09/2025 1 min
Stywelip Britte sorg vir sielvolle afskeid met laaste ‘Downton Abbey’-fliek

Listen "Stywelip Britte sorg vir sielvolle afskeid met laaste ‘Downton Abbey’-fliek"

Episode Synopsis

Al die pittigheid, stywelip Britse humor, nietige insidente wat in reusedramas ontaard en die verhoudings en doenighede van die karakters vul steeds twee uur soos ʼn droom.