Danny Smoke wys sy romantiese kant

17/10/2025 24 min
Danny Smoke wys sy romantiese kant

Listen "Danny Smoke wys sy romantiese kant"

Episode Synopsis

Terwyl Danny in ʼn klein vertrek in sy huis oor sy troudag geskryf het, het hy nie gedink dit sou soveel vreugde en emosies by ander getroude paartjies of aanstaandes op sosiale media ontketen nie. Maroela Media