Listen "Kwartmiljoen pakke sanitêre ware hou meisies in die klas"
Episode Synopsis
Die HelpHetta-projek van Helpende Hand verhoed dat meisies tot 55 skooldae per jaar mis en verseker so toegang tot onderwys en drome wat bewaarheid word. Danelle du Plessis, projekorganiseerder van HelpHetta, verduidelik van die nuwe mikpunt vir HelpHetta wat jy kan ondersteun. Maroela Media
More episodes of the podcast Maroela Media
ToekomsVenster | Was daar dan niemand nie?
14/10/2025
ToekomsVenster | Daniël se getuienis
13/10/2025