Proteïenpoeiers: gesonde alternatief of geldmors?

30/09/2025 14 min
Proteïenpoeiers: gesonde alternatief of geldmors?

Listen "Proteïenpoeiers: gesonde alternatief of geldmors?"

Episode Synopsis

In die tweede episode van Maroela Media se proteïen-podsendingreeks delf ons dieper in die wêreld van proteïenpoeiers en gesels met Chanel Vogl, eienaar van Ovo Protein – ʼn unieke eierwitproteïenpoeier. Maroela Media