Net nog enetjie | Vrede in die Midde-Ooste en vet kaders in Thembisa | Ep. 55

14/10/2025 26 min
Net nog enetjie | Vrede in die Midde-Ooste en vet kaders in Thembisa | Ep. 55

Listen "Net nog enetjie | Vrede in die Midde-Ooste en vet kaders in Thembisa | Ep. 55"

Episode Synopsis

Op eie bodem is die skelms sommer baie besig. Die beslaglegging van Thembisa-tenderpreneurs se luukshede maak ʼn mens sommer siek – net nie só siek dat jy na dié hospitaal toe hoef te gaan nie, want die kaders en korruptes het seker gemaak daar bly net mooi niks funksioneel oor nie. Die vermetelheid om nie net van arm nie, maar ook siek mense te steel.

Luister na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie om te hoor wat Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen te sê het oor hierdie dinge.