Wat is nuut by die LCF Tienerbediening?

06/07/2022 32 min

Listen "Wat is nuut by die LCF Tienerbediening?"

Episode Synopsis

Hierdie week gesels ons met Juhan, Nelmari en Kim oor hulle nuwe planne vir die Tienerbediening die res van die jaar. Hulle nooi ouers uit om hulle tieners aan te spoor om deel te wees van die tienerbediening familie.