Klanktoets: Mia stel nuwe enkelsnit, Waterval bekend

08/03/2022 5 min
Klanktoets: Mia stel nuwe enkelsnit, Waterval bekend

Listen "Klanktoets: Mia stel nuwe enkelsnit, Waterval bekend"

Episode Synopsis

Om die nuwe jaar te vier, is hierdie talentvolle sangeres (oorspronklik van Potchefstroom) terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit wat vir haar nóg meer bewonderaars gaan inpalm.