Sosiale ENTROPIE en die ROL van die KERK

15/08/2022 48 min

Listen "Sosiale ENTROPIE en die ROL van die KERK"

Episode Synopsis

In eenvoudige terme meet entropie die hoeveelheid wanorde in 'n sisteem.  Entropie neig altyd om toe te neem: 'n Huis neig om te verval en moet in stand gehou word. Dinge by 'n hoë energietoestand neig om na 'n laer energietoestand te beweeg. Die son brand uit. Erosie maak