Listen "Onderhoud 21: Boermedia | Die noodsaaklikheid van ons eie alternatiewe media"
Episode Synopsis
Ek gesels met Johan van der Merwe van Boermedia. Ons bespreek die noodsaaklikheid van alternatiewe media, Boermedia se visie en missie, die inligtingsera, saamstaan, saam bou, leierskap, eenheid onder Afrikaners, en meer.