129. Wattel, wattel kant toe nou?

21/11/2024 10 min
129. Wattel, wattel kant toe nou?

Listen "129. Wattel, wattel kant toe nou?"

Episode Synopsis

Die Jaar van inperking was ook 'n jaar van Indringers.
Virusse, wattels en ongenooide emosies het ons land en lewe ingeval. Vader is nooit onsydig wanneer ons vra "Watter kant toe nou?"