130. Bring vir die Harlekyn nog Boomalwyn

21/11/2024 10 min
130. Bring vir die Harlekyn nog Boomalwyn

Listen "130. Bring vir die Harlekyn nog Boomalwyn"

Episode Synopsis

Harlekyne is nie die enigste narre wat hul ware emosies soms verskuil tydens sosiale interaksies nie. 'n Glasie wat geskink en geklink word, mag soms wel tydelik troos bring. Die klank van 'n hart wat uitgestort word voor die Lewende God, is egter die begin van ware troos.