Listen "125. Kastaiing Fraiing"
Episode Synopsis
In vergange jare was daaglikse probleme, en ook Kastaiing bome baie algemeen. In moderne tye is daardie daaglikse probleme steeds algemeen. Die kastaiing verspreiding het egter heeltemal uitgerafel. In hierdie gesprek begin ons 'n paar los drade bymekaar trek, om so die knoop te probeer deurhak.
More episodes of the podcast Diep Gewortel Podcast
134. Koffieboom Konnosieurs
27/11/2024
133. Hoekom Bloekom
21/11/2024
132. Broodboom in die Oondjie
21/11/2024
130. Bring vir die Harlekyn nog Boomalwyn
21/11/2024
129. Wattel, wattel kant toe nou?
21/11/2024
128. Tambotie Tameletjie
21/11/2024
127. Tuindag-Gedagtes
21/11/2024
126. Tiptol en Taaibos
21/11/2024
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.