Listen "Ep.93 (27.11.24) - (Afr.) - Plaas jou vertroue eerste in die Here"
Episode Synopsis
Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te vertrou. Dit is beter om by die HERE te skuil as om op edeles te vertrou. (Ps. 118:8-9) So sê die HERE: Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak, terwyl sy hart van die HERE afwyk. En hy sal wees soos ‘n kaal bos in die wildernis, en hy sal nie sien as die goeie kom nie, maar dor plekke in die woestyn bewoon, ‘n brakkerige en onbewoonde land. Geseënd is die man wat op die HERE vertrou, en wie se vertroue die HERE is. Want hy sal wees soos ‘n boom wat by die water geplant is en sy wortels uitskiet by die stroom en nie vrees as daar hitte kom nie, maar sy blad bly groen; en in ‘n jaar van droogte is hy nie besorg nie en hou nie op om vrugte te dra nie. (Jer. 17:5-8)
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.89 (16.11.25) - Let another praise you
16/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - (Afr.) - Waarop fokus jy?
12/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - What is your focus upon?
12/11/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.