Listen "Ep.29 (20.04.25) - (Afr.) - Het jy die Here WERKLIK lief?"
Episode Synopsis
Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. (1 Joh. 4:19)As julle My liefhet, bewaar my gebooie. (Joh. 14:15)Maar as iemand God liefhet, dié word deur Hom geken. (1 Kor. 8:3)En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. (Matt. 22:37)Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie. (1 Joh. 2:15)
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
Ep.83 (26.10.25) - This is the will of God
26/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.