Listen "Ep.14 - (Afr.) - Heiligmaking in die vrees van die Here"
Episode Synopsis
2 Kor 7:1 Terwyl ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring. Psa 111:10 Resj. Die vrees van die HERE is die beginsel van die wysheid; Sin. almal wat dit beoefen, het ‘n goeie verstand. Tau. Sy lof bestaan tot in ewigheid. Spr 8:13 Die vrees van die HERE is om te haat wat sleg is; hoogmoed en trotsheid en ‘n slegte wandel en ‘n huigelagtige mond haat ek. Spr 16:6 Deur liefde en trou word die skuld versoen, en deur die vrees van die HERE wyk ‘n mens af van die kwaad.
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.89 (16.11.25) - Let another praise you
16/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - (Afr.) - Waarop fokus jy?
12/11/2025
Ep.88 (12.11.25) - What is your focus upon?
12/11/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.