Ep.07 - (Afr.) - Wie is 'n wyse man?

03/02/2021 5 min Temporada 2021 Episodio 7
Ep.07 - (Afr.) - Wie is 'n wyse man?

Listen "Ep.07 - (Afr.) - Wie is 'n wyse man?"

Episode Synopsis

Jas 3:13  Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie lewenswandel sy werke in sagmoedige wysheid toon. Jas 3:14  Maar as julle bittere afguns en selfsug in julle hart het, moenie roem en lieg teen die waarheid nie. Jas 3:15  Dít is nie die wysheid wat van bo kom nie, maar is aards, natuurlik, duiwels; Jas 3:16  want waar afguns en selfsug is, daar is wanorde en allerhande gemene dade. Jas 3:17  Maar die wysheid van bo is ten eerste rein, dan vredeliewend, vriendelik, geseglik, vol barmhartigheid en goeie vrugte, onpartydig en ongeveins.