Taalsuiwerheid – kry jou anglisisme aangespreek en jou lingo in lyn

06/05/2022 8 min
Taalsuiwerheid – kry jou anglisisme aangespreek en jou lingo in lyn

Listen "Taalsuiwerheid – kry jou anglisisme aangespreek en jou lingo in lyn"

Episode Synopsis

Daar is kwalik beter klikaas op ʼn taalforum as die woord "anglisisme". (Sophia Kapp)
Voorgelees deur Karen Loots. Taalsuiwerheid – kry jou anglisisme aangespreek en jou lingo in lyn · VivA se webwerf