Retief Burger: Aanbid deur beproewing

21/10/2025 3 min
Retief Burger: Aanbid deur beproewing

Listen "Retief Burger: Aanbid deur beproewing"

Episode Synopsis

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Aanbid deur beproewing.” Spektrum Podcasts