Listen "Nee, my ou suikerpot, die lewe is nie net skanghagha nie"
Episode Synopsis
Nee, my ou suikerpot, die lewe is nie net skanghagha nie (Jana Luther). Waarom krap die toevoeging van ’n enkele woordpaar tot die nuwe Afrikaanse woordelys en spelreëls (’n skamele twee uit altesame 34 077 inskrywings) bruin akademici en skrywers so om? VivA se webwerf
More episodes of the podcast Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)
Die peetkind wat in die wyk lê
22/06/2022
Athlone
22/06/2022
Oor -krasieë en kloake
22/06/2022
Daai liederlike loef ...
22/06/2022
Op megafter se spoor
22/06/2022
'n Ode aan die moeder
03/06/2022
Woorde wek, maar voorbeelde trek
03/06/2022