Kom plant jou vlag in Afrikaans se spraakatlas

28/08/2017 4 min
Kom plant jou vlag in Afrikaans se spraakatlas

Listen "Kom plant jou vlag in Afrikaans se spraakatlas"

Episode Synopsis

Kom plant jou vlag in Afrikaans se spraakatlas (Jana Luther). Hoe klink Afrikaans? Daar waar jy is. Verewig jou stem in die Virtuele Instituut vir Afrikaans se nuwe Noordewindkorpus. VivA se webwerf