Listen "Boekbekendstelling - Terminology and Terminography"
Episode Synopsis
Boekbekendstelling - Terminology and Terminography (Gerhard van Huyssteen en Mariëtta Alberts). Dr Alberts is een van Suid-Afrika se bekendste terminoloë. In hierdie episode praat sy oor haar nuwe boek wat onlangs gepubliseer is: Alberts, M. 2017. Terminology and Terminography: Principles and Practice. A South African Perspective. Milnerton: MLA Publications. 483 bladsye. ISBN 978-0-9947129-0-5. Prys: R695,00 (BTW ingesluit). MLA Publications; Tel: 021 813 9414; [email protected]. VivA se webwerf
More episodes of the podcast Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)
Die peetkind wat in die wyk lê
22/06/2022
Athlone
22/06/2022
Oor -krasieë en kloake
22/06/2022
Daai liederlike loef ...
22/06/2022
Op megafter se spoor
22/06/2022
'n Ode aan die moeder
03/06/2022
Woorde wek, maar voorbeelde trek
03/06/2022