Covid-19 TERS-ouditte ‘n burokratiese nagmerrie’ – Neasa

11/03/2025 10 min
Covid-19 TERS-ouditte ‘n burokratiese nagmerrie’ – Neasa

Listen "Covid-19 TERS-ouditte ‘n burokratiese nagmerrie’ – Neasa"

Episode Synopsis

Wist jy dat die Departement van Werkgelegenheid en Arbeid steeds ouditte op Covid-19 TERS-uitbetalings doen, amper vyf jaar nadat dit uitbetaal is? Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika (NEASA) sê hierdie ouditte is ‘n burokratiese nagmerrie. Rona Bekker, NEASA se Beleidsbestuurder, vertel ons meer.

More episodes of the podcast The OFM Business Hour