Weird Wide Web - Wit-Russiese blogger poets tientalle Russiese onderwysers!

26/11/2024 2 min
Weird Wide Web - Wit-Russiese blogger poets tientalle Russiese onderwysers!

Listen "Weird Wide Web - Wit-Russiese blogger poets tientalle Russiese onderwysers!"

Episode Synopsis

'n Wit-Russiese blogger het daarin geslaag om tientalle Russiese onderwysers te oortuig om tinfoeliehoede te maak en te dra as beskerming teen bestraling van NAVO-satelliete.