Listen "Weird Wide Web - Vroue "gebruik hul neuse" om nuwe vriende te maak"
Episode Synopsis
’n Nuwe studie het bevind dat vroue binne net vier minute nadat hulle iemand ontmoet het, kan aanvoel of hulle ’n vriendskap gaan vorm — en dat reuk ’n belangrike rol speel in dié besluit.
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.