Listen "Weird Wide Web - Vals psigiater tronk toe na 20 jaar se misleiding van die NHS"
Episode Synopsis
'n Vrou wat twee dekades lank as psigiater in die Verenigde Koninkryk gewerk het sonder enige formele mediese kwalifikasies, is tot tronkstraf gevonnis en moet honderdduisende ponde terugbetaal.
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.