Listen "Weird Wide Web - Thaise vrou ontdek aandete in haar nek"
Episode Synopsis
Wat as 'n normale aandete begin het, het in 'n bisarre mediese sage vir een Thaise vrou ontaard nadat 'n visgraat wat sy per ongeluk ingesluk het, nie deur dokters en boererate opgemerk is nie.
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.