Weird Wide Web - Mossels "hard aan die werk"

13/02/2025 2 min
Weird Wide Web - Mossels "hard aan die werk"

Listen "Weird Wide Web - Mossels "hard aan die werk""

Episode Synopsis

Gruba Kaśka is een van Warskou se grootste waterfiltrasie-aanlegte. Elke dag pomp dit tienmiljoene liters water uit die Wisla-rivier en deur die krane van Pole se hoofstad. Elke druppel word gewaarborg deur die aanleg se ongewone gehaltebeheer-span: varswatermossels wat aan 'n rekenaar gekoppel is.

More episodes of the podcast The Joyride