Listen "Ontmoet Suid-Afrika se sterkste 16-jarige vrou"
Episode Synopsis
Veané Nel is 'n 16-jarige Strongman-atleet van Rustenburg wat tans Hoërskool Bergsig Akademie bywoon. Nel het op Breakfast with Martin Bester gekuier om meer te deel oor haar passie en wat dit vat om een van Suid-Afrika se sterkste vroue te wees.
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.