Weird Wide Web - Japan se uiterste wegkruipertjie in sneeu

19/02/2025 3 min
Weird Wide Web - Japan se uiterste wegkruipertjie in sneeu

Listen "Weird Wide Web - Japan se uiterste wegkruipertjie in sneeu"

Episode Synopsis

Wegkruipertjie is ’n speletjie wat amper almal as kinders speel. Een persoon tel, terwyl die ander die perfekte wegkruipplek soek en hoop om so lank as moontlik versteek te bly. Maar vir sommige mense is wegkruipertjie nie net ’n speletjie vir kinders nie – dis ’n regte kompetisie!

More episodes of the podcast The Joyride