Weird Wide Web - Gratis vlugte lei tot 35-jarige in hegtenisneming

17/06/2025 4 min
Weird Wide Web - Gratis vlugte lei tot 35-jarige in hegtenisneming

Listen "Weird Wide Web - Gratis vlugte lei tot 35-jarige in hegtenisneming"

Episode Synopsis

'n 35-jarige man van die Verenigde State is skuldig bevind daaraan dat hy meer as 120 keer bedrieglik as 'n vlugkelner voorgegee het om gratis te reis sonder om ooit wettige diens by die betrokke lugdienste te hê.