Weird Wide Web - Die ongewone verhaal van "Nun-man"

26/03/2025 5 min
Weird Wide Web - Die ongewone verhaal van "Nun-man"

Listen "Weird Wide Web - Die ongewone verhaal van "Nun-man""

Episode Synopsis

Frank Tavares is as ’n man in die Dominikaanse Republiek gebore, maar vir 22 jaar van sy lewe het hy as Suster Margarita in twee verskillende kloosters gewoon en hom voorgedoen as ’n non – sonder dat enigiemand iets vermoed het.