Weird Wide Web - Die hartseer verhaal van 'n man met die naam Happy

01/04/2025 2 min
Weird Wide Web - Die hartseer verhaal van 'n man met die naam Happy

Listen "Weird Wide Web - Die hartseer verhaal van 'n man met die naam Happy"

Episode Synopsis

’n Japannese man met die naam “Happy” het so lank as wat hy kan onthou gesukkel met sy ongewone naam en beweer dat dit hom as kind geboelie en as volwassene bespotting besorg het.

More episodes of the podcast The Joyride