Weird Wide Web - Australiese versamelaar land in warm water

31/03/2025 4 min
Weird Wide Web - Australiese versamelaar land in warm water

Listen "Weird Wide Web - Australiese versamelaar land in warm water"

Episode Synopsis

’n Australiese man word daarvan aangekla dat hy sy land se kern-nie-verspreidingswette oortree het omdat hy ’n monster van plutonium aanlyn bestel het in ’n poging om al die elemente in die periodieke tabel te versamel.