Weird Wide Web - Asiatiese olifant uit die Indiese Oseaan gered

13/01/2025 3 min
Weird Wide Web - Asiatiese olifant uit die Indiese Oseaan gered

Listen "Weird Wide Web - Asiatiese olifant uit die Indiese Oseaan gered"

Episode Synopsis

Vlootpersoneel sê dat die dier waarskynlik die Kokkilai-strandmeer oorgesteek het, 'n groot stuk water tussen twee oerwoude en is vasgevang in 'n skeurvloed of stroom wat dit na die see meegesleur het.