Wynand du Preez - Fokus op wat jy het

11/11/2025 4 min
Wynand du Preez - Fokus op wat jy het

Listen "Wynand du Preez - Fokus op wat jy het"

Episode Synopsis

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “dankbaarheid vir dit wat jy het.” Spektrum Podcasts