Huweliksfokus: beheer die verlede jou toekoms?

12/11/2025 4 min
Huweliksfokus: beheer die verlede jou toekoms?

Listen "Huweliksfokus: beheer die verlede jou toekoms?"

Episode Synopsis

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Beheer die verlede jou toekoms?” uit Johannes 8:38. Spektrum Podcasts