Huweliksfokus: Leef die groot gebod

19/11/2025 3 min
Huweliksfokus: Leef die groot gebod

Listen "Huweliksfokus: Leef die groot gebod"

Episode Synopsis

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef die groot gebod” Spektrum Podcasts