PAST ADRI THERON - VRIENDELIKHEID

11/11/2025 23 min

Listen "PAST ADRI THERON - VRIENDELIKHEID"

Episode Synopsis

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.