Listen "Ek en my kind | Neville en Sura"
Episode Synopsis
“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publiek moet van kennis dra. Die program fokus essensieël op onderwysondersteuning om ouers as vennoot tot onderwys te bemagtig. “Ek en my kind” het ten doel om die verhouding tussen ouer en kind tot die regmatige verwantskap te herstel.
More episodes of the podcast Radio Tygerberg 104FM
Lucio Basson - I JOHANNES 1:9
13/11/2025
Nuwe Hoogtes | 12 NOV 2025 | Reinhard Kotze
12/11/2025
DS TERTIUS - AANDBOODSKAP
12/11/2025
Gretha Wiid - 2 TIMOTEUS 2:13
12/11/2025
PAST ADRI THERON - VRIENDELIKHEID
11/11/2025
Clement Martin - PSALMS 119:90
11/11/2025
DS TROMP - AANDBOODSKAP
10/11/2025
Mariette Loubser - I KORINTHIËRS 1:9
10/11/2025
09 NOV 2025 - Isaac de Villiers
09/11/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.