Listen "Wanda Banda kom kuier en vertel my meer oor Kate in Plan B op kykNET"
Episode Synopsis
Plan B vertel die verhaal van ’n man met ’n militêre agtergrond, Ivan Malan, en sy vennoot, Paul Schmidt, wat ’n bendebaas beroof en die Vlammemeisie steel – ’n skildery deur die meesterskilder Vermeer wat €30 miljoen werd is. Plan B is sonder twyfel ’n dramareeks enig in sy soort.
More episodes of the podcast OFM Nights
MegaBoere: Nuwe inspirasie, vars verhale
29/10/2025
1 Spoor avonture: Sny Vars Spore
01/10/2025
Mario Haupt grawe diep op Skemergrond!
17/09/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.