Nadia Beukes se Diepe Waters-karakter is regtig stille waters, diepe grond

12/06/2024 12 min
Nadia Beukes se Diepe Waters-karakter is regtig stille waters, diepe grond

Listen "Nadia Beukes se Diepe Waters-karakter is regtig stille waters, diepe grond"

Episode Synopsis

Die veelsydige en talentvolle Nadia Beukes maak vanaf Dinsdag 11 Junie haar verskyning in Diepe waters as Michelle, ’n verteenwoordiger van ’n swemvereniging wat haar oog op Charity het. Maar sy het beslis ook ’n verskuilde agenda.Diepe waters is van Maandae tot Donderdae om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook beskikbaar op DStv Stream en Catch Up.