In gesprek met Jozua Malherbe oor Devil's Peak wat Sondag op M-NET begin.

25/10/2023 9 min
In gesprek met Jozua Malherbe oor Devil's Peak wat Sondag op M-NET begin.

Listen "In gesprek met Jozua Malherbe oor Devil's Peak wat Sondag op M-NET begin."

Episode Synopsis

M-Net is trots om vir ons kykers 'n eersteklas globale produksie met diep plaaslike wortels te bring. Dit is 'n verhaal wat net in Suid-Afrika kon afspeel, waar die donker onderwêreld van misdaad – byna daagliks – die borrel deurboor waarin diegene wat kan, sekuriteit en vertroosting soek.