Hannes Brümmer is Maxwell Smit op "Straat" en ek gesels met hom oor alles.

11/10/2023 10 min
Hannes Brümmer is Maxwell Smit op "Straat" en ek gesels met hom oor alles.

Listen "Hannes Brümmer is Maxwell Smit op "Straat" en ek gesels met hom oor alles."

Episode Synopsis

Ken jy werklik jou bure? In die nuwe kykNET dramareeks "Straat", gaan 'n fluitjieblaser onder getuienisbeskerming. Is hy veilig waar hy nou woon?