Listen "Duik Dane de Waal in Diepe Waters met Charity ?"
Episode Synopsis
Dane de Waal vertolk die rol van Charity, een van die swemmers by die Swart Marlyne. Haar storielyn op hierdie stadium – Charity is laasweek deur Michelle, ‘n talent scout van ‘n ander swemklub (vertolk deur Nadia Beukes) genader. Sy het haar gevra om doelbewus in haar volgende kompetisie te verloor. Michelle is deur Zelda gestuur, wat weer besig is met agterbakse planne. Diepe Waters Man-Don 6:30pm op kykNET 144.
More episodes of the podcast OFM Nights
MegaBoere: Nuwe inspirasie, vars verhale
29/10/2025
1 Spoor avonture: Sny Vars Spore
01/10/2025
Mario Haupt grawe diep op Skemergrond!
17/09/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.